Melrose Hideout
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Ladbrook Lane, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Melrose Hideout is 'n gastehuis wat ideaal geleë is in die hartjie van Melrose Arch, oorkant die BluBird Winkelsentrum en 'n park, en naby Nandos en verskeie ander luukse restaurante.
B&B-verblyf word aangebied in Dubbelkamers, Koninginkamers, Deluxe Kamers en Deluxe Koningkamers, elk met sy eie en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, en Wi-Fi internettoegang. Die gastekamers is oop na 'n tuin met sitplek.
Ontbyt kan daagliks by die gastehuis geniet word. Daar is Halaal- en vegetariese opsies beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Sophie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Ladbrook Lane, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng
- Gaste dink Melrose Hideout het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Ladbrook Lane, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang