Melted Butter on Milner
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15A Milner Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Melted Butter on Milner is in Waverley, Bloemfontein. Bloemfontein staan bekend as die Rosestad as gevolg van die oorvloed rose en die jaarlikse roosfees wat daar gehou word. Die gastehuis het 'n klassieke styl en bied gerieflike verblyf aan gaste.
Verblyf word in standaardkamers, 'n gesinskamer en 'n suite aangebied. Elke kamer het 'n privaat badkamer, lessenaar, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. WiFi is beskikbaar.
Gaste kan soggens ontbyt in die eetkamer geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Puleng Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 15A Milner Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Melted Butter on Milner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15A Milner Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang