Successfully reported
+94

Melville Gap Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 1st Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Vanaf R1 325 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Melville Gap Guest House is op die rand van Melville geleë en bied 'n bietjie van albei wêrelde: 'n stil straat, maar is ook naby al die besienswaardighede wat Melville bied.

Die gastehuis het 4 slaapkamers in die hoofhuis, asook 2 selfsorg-eenhede in 'n aparte gebou vir diegene wat 'n bietjie meer privaatheid verkies, want dit het elk 'n privaat ingang.

Die oopplan-sitkamer en -eetarea bied maklik plek vir 'n klein privaat of korporatiewe funksie vir 15-20 gaste. Saans is dit die ideale plek vir 'n gesellige aand van TV kyk of boeklees.

Dit is naby die UJ- en Wits-universiteite wat dit 'n gewilde plek vir akademici en hul gesinne maak. Die gastehuis is net buite Beyers Naude geleë en is ook naby die groot snelweë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 33 1st Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Gaste dink Melville Gap Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 325
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 325
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 325
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 1st Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA868481c0c1074b78300ba39b620a649fb539dd71f1325eaff38fea83c272bd699092794e17c1a730dbb2f786eb960055d7af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 325 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 33 1st Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.178355557511 28.001920728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang