Successfully reported
+31

Memory Lane

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Van der Merwe Street, Denysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Memory Lane is 'n bekoorlike vakansiehuis in Deneysville, 'n klein dorpie op die oewer van die Vaaldam. Die huis is naby die dam, waar gaste verskeie sportsoorte op die water kan geniet.

Die huis het slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, waarvan almal en suite-badkamer het. Drie badkamers het 'n stort en die vierde badkamer het 'n bad en stort. Daar is 3 slaapkamers elk met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die huis bied ook 'n kroegarea, 'n binnebraai-area en 'n pooltafel.

Gaste kan in die swembad afkoel of in die tuine ontspan.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kelly-ann J
Gesin met klein kinders
5.0
Everything we needed was there. Awesome and incredible.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Julie R
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, beautiful thatched home. Excellent host. Near Vaal Dam. Exceptional stay with an incredible host. Beautiful home, garden a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Elmari N
5.0
Lekker rustige en veilige omgewing. Ons was 'n familie van 9 (met 2 tieners, 1 laerskoolkind en 6 volwassenes). Het baie lekker gebly en daar was geno...
Sien meer
Mrt 2025
Tracey R
5.0
Wonderful. The house was great, well suited, especially the entertainment area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Zandile M
Gesin met tieners
5.0
Exceeded my expectation. Everything was perfect. Clean. Home away from home. Exceptional, very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Van der Merwe Street, Denysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Memory Lane het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Van der Merwe Street, Denysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98bb77873daa3f5e4f7fe6ffe14c9fcb729cdd266f0b197379a65e6d2cab5d83dceefcaed8f591284feca04703c7e6e66610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 12) 21 5 1 5 5 Van der Merwe Street Denysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.894346081735 28.102914272597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang