Menlo @ C
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Dasseneiland Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Menlo @ C is in Plettenbergbaai geleë en bied 'n gerieflike en ruim selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers, stapafstand vanaf Blouvlag Robberg 5-strand en gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante. Die eiendom beskik oor 'n privaat ingang, lieflike tuin en patio met braaigeriewe.
Die hoofslaapkamer is lig en lugtig, gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en die tweede kamer met 2 enkelbeddens, alles opgemaak met vars linne. Dit sluit in bedkassies met leeslampe, dik gordyne en kaste vir persoonlike items. Die moderne badkamer het 'n groot stort, bad, wasbak en toilet. Komplimentêre toiletware is beskikbaar.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-reëling met 'n kombuis en sitarea. Die selfsorgkombuis sluit 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware in. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe asook die gerief van 'n wasmasjien. Die sitarea het baie sitplek rondom 'n aansienlike platskerm-TV met volledige DStv-toegang. Speletjies en tydskrifte is ook beskikbaar.
Vanuit die sitkamer het gaste toegang tot 'n patio-area met pieknieksitplek vir 'n al-fresco-eetervaring of om in die middagson te luier. Hier is gaste welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak vir 'n bietjie pret saam met hul familie of vriende.
Die woonstel is in 'n pragtige en rustige tuin met baie blomme en 'n oorvloed voëls geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 28 Dasseneiland Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Menlo @ C het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Dasseneiland Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang