Successfully reported

Menlyn Apartments

Woonstelle met swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R 909
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die suite is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar WiFi, 'n stoep en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinswoonstel met swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R 945
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed sowel as 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n waaier, kombuisie, tweeplaatstoof, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en 'n TV. Die eenheid het 'n stoep en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groot gesinswoonstel met swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 909
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 505 Gert Potgieter, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5219f0a5f863c7006b552c3a49ff5d5238d06ffe28cae33022d0dab3487d52fab885907e7a07c75da68c90c2ce899d8d03b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R909 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 505 Gert Potgieter Menlyn 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.791368 28.29055
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang