Successfully reported

Menlyn Main Apartment Trilogy

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.3
Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was 100%, dankie. Baie dankie. So graag "vending machine" by ontvangs wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeani C
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Amazing! Sal vir seker weer daar bly! Menlyn Maine Trilogy is so naby aan die Sunbet Arena en Menlyn Mall. Die personeel by ontvangs is super vriendelik en die kamer was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2025

Was oraait gewees. Vrieskas in yskas was gevries gewees. Yskas was op 8 gestel. Water het gewissel tussen koud en warm terwyl jy stort. Daar was net een ontvangsdame wat mense ingeklok het, so die ry was verskriklik lank.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Siphiwe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Amarand Avenue, Unit 312 The Trilogy Collection, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314aefecf54dd87b45d1ad61bdc117384efcb3046a010de7ff8ce70ba92632a5634a3e1544f5437ee54340b483f827a3d712?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 202 Amarand Avenue Unit 312 The Trilogy Collection 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7857869 28.282758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang