Menlyn Maine 7th Floor Luxury
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Amarand Avenue,, Menlyn Maine, Pretoria, 0321, Gauteng
- Vanaf R1 210 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Menlyn Maine 7th Floor Luxury is 'n woonstel in Menlyn, 'n welgestelde voorstad van Pretoria. Hierdie woonstel is ideaal vir beide sake en ontspanning.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daarbenewens is daar 'n kindergrootte slaapbank in die leefarea vir 2 kinders.
Die woonstel beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Daar is ook 'n aangewese werkslessenaar. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.
Gaste kan ontspan op die privaat balkon met pragtige uitsigte oor die stad en sal toegang hê tot die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering.
Die woonstel bied gemak, styl en gerief, met toegang tot Menlyn se top eetplekke, winkels en vermaak in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sthi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Amarand Avenue,, Menlyn Maine, Pretoria, 0321, Gauteng
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Amarand Avenue,, Menlyn Maine, Pretoria, 0321, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang