Menlyn Maine Luxe Residence 825
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Unit 825 Menlyn Maine Residences, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Menlyn Maine Luxe Residence 825 bied luukse en moderne selfsorgverblyf in die gesogte Menlyn Maine Residences van Pretoria. Perfek geleë in die lewendige hart van Menlyn Maine, is hierdie woonstel ideaal vir sakereisigers, paartjies of gaste wat 'n luukse stedelike wegbreek soek naby top restaurante, boetiekwinkels en vermaaklikheidsplekke.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die knus sitarea bied 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste en Wi-Fi-toegang.
Gaste kan op die balkon ontspan terwyl hulle die uitsigte oor die stad inneem of toegang tot die gebou se dakswembad, fiksheidsentrum en sitkamers geniet. Veilige parkering en 24-uur-sekuriteit verseker gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 202 Amarand Avenue, Unit 825 Menlyn Maine Residences, Pretoria, 0181, Gauteng
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Unit 825 Menlyn Maine Residences, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang