Successfully reported

Menlyn Maine Residence Unit 1419

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Rinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies, gerieflik. Lieflike plek. Netjies, luuks en skoon. Stapafstand van die Sunbet Arena. Mooi omgewing. Vriendelike en hulpvaardige diens. Sal nooit weer in 'n ander plek in Pretoria gaan bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan A
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantasties. Dit was alles wat ek gesoek het en perfek geleë en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. Had a great stay. Location was perfect, safe, and close to everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Heerlike wegbreek. Baie lekker restaurant op die dak. Swembad om in af te koel. Baie lekker gebly. Stapafstand na Sunbet Arena.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Neat, clean with good views. Well situated to Sunbet Arena. Place is clean and well appointed. Very conveniently situated to Sunbet Arena (3 minute walk). Good views. The price was a little steep considering that it is not B&B.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erwee T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Baie lekker mooi plek, harde bed. Baie lekker gebly, ligging, netheid en ens. is als perfek. Die enigste probleem is die bed is kliphard. Maak slaap baie ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Nompumelelo
Menlyn Maine Residence Unit 1419
Thank you, you are always welcome.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Adele Malan M
1 nag
0.0
Jan 2025

Skoon, gerieflik en mooi. Alle geriewe in een. Ek sal weer gebruikmaak van hierdie eenheid. Daar is aan alles gedink en dit is stylvol gemeubileer.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Sanette V
1 nag
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en gerieflik. Baie netjies, skoon en gerieflik. Ek en my dogter het hier oorgeslaap met my man in Cintocare Hospitaal. Dit was baie stil en rustig. Ek beveel hierdie plek beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nompumelelo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences, Waterkloof Glen, 0063, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc0a916562268cd8353fb97c53cdb018c436f0d8fbc1c40532cea14998a59a3288e20574ea3dd21f72e84a05a76baed9e3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 1 Amarand Avenue Menlyn Maine Residences 0063 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -25.785983025147 28.282996625656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang