Menlyn Maine Residences 505
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarand Avenue, Unit 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Menlyn Maine Residences 505 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die veilige Trilogy Collection in Waterkloof Glen, ideaal vir paartjies, vakansiegangers en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ruim kasruimte en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Die eet- en sitarea bied gemaklike sitplek, 'n lessenaar met 'n stoel, 'n TV en gratis WiFi.
Stap uit op die balkon met sitplek, of geniet toegang tot die gemeenskaplike swembad op die dak en die restaurant op die perseel op die sestiende verdieping. Veilige onderdakparkering is ingesluit, en die woonstel word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Nabygeleë besienswaardighede sluit in SunBet Arena, Time Square Casino, Menlyn Maine Winkelsentrum, Cintocare Hospitaal en Fairy Glen Hospitaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ilana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Amarand Avenue, Unit 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
- Gaste dink Menlyn Maine Residences 505 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarand Avenue, Unit 505 The Trilogy Collection, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang