Mentors Country Estate
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mentors Country Estate is in 1990 gestig en is pragtig uitgestrek bo die dorp Jeffreysbaai. Dit is ook gerieflik geleë naby die N2-snelweg by die Jeffreysbaai-afrit.
Verblyf bestaan uit selfsorg-eenhede wat elk 3 tot 5 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n privaat ingang, spog met 'n oopplan-leefarea, patio en 'n braai met uitsig oor die plaas.
Die afstandbeheerde toegangshekke en veilige elektriese heinings rondom die landgoed dra by tot 'n veilige besoek en gemoedsrus terwyl u u verblyf geniet. Veilige parkeerplek buite die pad is ook beskikbaar. Daar is 'n swembad, 'n speelgrond vir kinders en plaasdiere, wat sterk aanbeveel word deur gaste met kinders. Let asseblief daarop dat die instansie nie troeteldiervriendelik is nie.
Mentors Country Estate is 2.4 km vanaf die Fountains Mall en 6.6 km vanaf Dolphin Beach geleë. Die Jeffreysbaai Gholfklub en Jeffreysbaai Skulpmuseum is binne 5 km geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 192
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Mentors Country Estate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang