Menuha - The Olive Cottage
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 31 Mrt 2026.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Mistkraal Farm 169 Portion 22, Oudsthoorn, 6625, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Menuha is 'n knus plaashuisie wat selfsorgverblyf net buite Oudtshoorn bied. Dit is die perfekte plek vir klein gesinne wat op soek is na 'n rustige plaaswegbreek.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die sitkamer het 2 slaapbanke, slegs geskik vir kinders. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n houtkaggel en 'n eetkamertafel vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite beskik die eiendom oor 'n oordekte patio met 'n ingeboude braai en gemaklike buitemeubels, perfek vir ontspanne buite-etes. Gaste is welkom om die swembad te gebruik om af te koel na 'n dag van verkenning. Veilige parkering is beskikbaar. Die sentrale ligging van die eiendom bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R62, Mistkraal Farm 169 Portion 22, Oudsthoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Menuha - The Olive Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Mistkraal Farm 169 Portion 22, Oudsthoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang