Successfully reported
+64

Meraki - Greek Style Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Disa Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Meraki - Greek Style Beach House kyk uit oor Pinnacle Point en Vleesbaai en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 6 volwassenes en 2 kinders, en is net 700 m vanaf die strand in Boggomsbaai.

Die veelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.

Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 2-kinderstapelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die moderne volledig toegeruste kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea ontspan en na die terras oopmaak. Die sitkamer op die grondvloer het 'n slim-TV met 'n internetverbinding en buitebraai-area. Daar is ook 'n binnebraai op die balkon op die eerste verdieping met 'n see-uitsig.

Boggomsbaai is perfek vir gaste wat wil wegbreek en het nie straatligte of winkels nie. Gaste kan die verskeie voëls en wild dophou, die lieflike strand verken, of die walvisse tussen Julie en November kyk.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 17 Disa Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meraki - Greek Style Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Disa Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe56af5891f4d86b9016883f13524b9536f96f3e7bcbd314bd68a6123e1e76ae28fb941cc0f139ca2719ec0d400f956d3c794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 17 Disa Street Boggoms Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.264031188017 21.909774455887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang