Successfully reported
+19

Meransha Langstrand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Kuiseb Avenue, Langstrand, Erongo
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Meransha Langstrand is aan die strandfront in Walvisbaai geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende vir 'n kusvakansie.

Die verblyf beskik oor 2 woonstelle, met 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV, en dit lei na 'n balkon. Gaste is binne maklike bereik van die strand af en die naaste winkels is óf in Walvisbaai óf Swakopmund.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lizane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 105 Kuiseb Avenue, Langstrand, Erongo
  • Gaste dink Meransha Langstrand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Kuiseb Avenue, Langstrand, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97zLnIDwZwiJdxlZnq9VmVWJ9oYT3IBp62XskQz5Lblbx9LJpk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 105 Kuiseb Avenue Langstrand Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.817825785311 14.544085274912
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang