Successfully reported
+34

Mercia Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mercia Street, Kilner Park, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mercia Guest House is sentraal op 'n heuwel van die rustige buitewyk Kilner Park geleë wat gerieflik naby die N1- en N4-wisselaar is.

Verblyf word in 4 individueel versierde dubbelkamers en 1 enkelkamer. Die dubbelkamers het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die dubbelkamers het 'n skuifdeur wat na 'n balkon lei. Elke kamer het 'n elektriese kombers en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n plonspoel en 'n gemeenskaplike sitarea wat na 'n uitsigdek met 'n uitsig op die bergreeks van Magaliesberg, lei. Daar is onderdakparkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Reinette S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly. Mooi, netjies, gemaklik. Vriendelike gasheer!
Okt 2025
Wilma V
5.0
Lieflike gerieflike gastehuis. Altyd lekker. Gerieflik, skoon. Baie privaat. Rustige omgewing. Aangename gasheer.
Apr 2025
Colleen T
Saam met vriende
5.0
Lovely accommodation. Lovely hosts, very accommodating, clean accommodation and a beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Allen R
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Baie lekker gebly. Mense is baie vriendelik.
Jan 2025
Koos B
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend! Puik, stil ligging en veilig. Goeie matras en beddegoed. Dankie Pat.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Mercia Street, Kilner Park, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Mercia Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mercia Street, Kilner Park, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99924ebbe112b4026dada194ee102f0e7bdb8a399f8d36b85dbc538b307ab1a72b336e5400d32fc4d71016fd9abc6e75e4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 10 Mercia Street Kilner Park 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734649 28.261111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang