Meredale Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 123 David Street, Meredale, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Geleë in die suide van Johannesburg in die voorstad Meredale, is hierdie gastehuis sentraal geleë ten opsigte van al die besienswaardighede wat die omgewing bied. Gold Reef City, Vilakazistraat, FNB-stadion en talle natuurreservate is almal naby die gastehuis geleë.
Verblyf word aangebied in 9 slaapkamers, wat elk slaapplek bied vir tussen 2 en 3 mense. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens het al die kamers 'n platskerm-TV met DStv- of Openview-kanale, 'n opvoutafel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het ook 'n plafonwaaier en 'n verwarmer, en sommige van die kamers het 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n braai-area op die perseel, en die lodge het pragtige tuine met piekniekplekke vir gaste om te geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Zibusiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 123 David Street, Meredale, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Gaste dink Meredale Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 123 David Street, Meredale, Johannesburg, 2091, Gauteng
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang