Successfully reported

Mereke Manor

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
W.p. S
1 nag
5.0
Sep 2025

Fantastic guesthouse! Fantastic guesthouse with exceptional service! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Mereke Manor
Thank you for your kind feedback. We look forward to welcoming you back for a return visit. Warm regards, Douw Meyer

Roshan S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Good experience. Stay was great and the support from the gentleman on site was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Mereke Manor
Many thanks for your feedback, we appreciate you taking the time to get back to us. We are very pleased to learn you enjoyed your stay with us; your feedback about the service level of our staff is also much appreciated. Warm regards Mereke Manor

Karlien C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Een van die lekkerste oorslape. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Mereke Manor
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Karlien! Ons is bly julle het julle aand by ons geniet en waardeer dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Groete, Douw (Mereke Manor)

Mickey K
1 nag Besigheidsreis
4.2
Apr 2025

Sal aanbeveel. Baie behulpsaam, netjies. Lekker koffie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Douw
Mereke Manor
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete

Johann H
1 nag
5.0
Jan 2024

Professioneel en goeie waarde! Heerlik gebly! Wonderlike mense wat gaste bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Mereke Manor
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Johann Holm. Ons waardeer elke gas wat ons besoek en dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste beïndruk was met die diens wat ons lewer. Groete Douw Meyer

Alana V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Uitstekend en waarde vir geld. Ek het die blyplek terdeë geniet. Ek was op my gemak en heel verras met die besonderse mooi en netjiese blyplek. Ek sal die blyplek vir enige een aanbeveel, veral as jy sentraal in Centurion wil bly. Dankie vir julle uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Mereke Manor
Baie dankie vir jou terugvoering in verband met jou onlangse verblyf hier by Mereke Manor. Ons is baie bly om te verneem dat jy dit hier by ons geniet het en baie dankie vir jou aanbeveling van Mereke Manor as 'n puik akkommodasie vennoot in Centurion. Ons hoop om jou eendag weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete. Douw Meyer. Mereke Manor.

Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons was ge"upgrade". Die kamer was lekker ruim en baie skoon. Die jacuzzi was amazing. Die plekkie is nou oulik. Gerieflik en lekker vir 'n date night. Ons was ge-upgrade wat amazing was. Die kamer was lekker ruim, netjies en skoon. Die jacuzzi en die swembad maak die plek. Sal definitief die plekkie aanbeveel vir 'n couple wat net 'n dag wil alleen wees! Baie dankie vir die vriendelike en verwelkomende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Mereke Manor
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om terugvoering te gee Elaine. Ons is altyd bly om boodskappe en terugvoering van ons gaste te kry. Ons is bly julle het julle wegbreek geniet, ons streef daarna om almal 'n memorable verblyf te verskaf! Groete Mereke Manor

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ontspannende "home away from home". Vriendelik ontvang. Kamer netjies en geriewe was netjies. Enige tyd aan te beveel. Heerlike ontbyt en warm gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Mereke Manor
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer Helena. Ons almal is baie bly om te verneem julle het julle verblyf asook ons fasiliteite geniet. Weereens baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop om julle eendag weer terug te verwelkom hier by Mereke Manor. Groete Mereke Manor

Peet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie rustige atmosfeer. Die plek is regtig baie netjies en skoon. Die kamer waarin ons geslaap het lyk soos op die advertensie, so ook die swembad en Jacuzzi.Die eienaar en sy personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Regtig dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Mereke Manor
Baie dankie vir jou terugvoering Peet. Baie dankbaar om te hoor julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle weer eendag te sien. Vriendelike Groete, Douw

Karien H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustige wegbreek. Vriendelik diens, baie mooi huis. Baie lekker wegbreek in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Mereke Manor
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Karien. Ons is baie bly julle het julle wegbreek geniet, net jammer dat julle nie onbyt wou eet nie omdat julle haastig was! Hoop julle kom weer eendag om ons volle diens te ervaar. Vreindelike Groete Douw Mereke Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Douw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Aspen Crecsent, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfffbd5add42c63b50826c44dea2f503317649f51d28932a788b7d9270e72172b2c370d1d7fce282ccd0a73b4839578cbfc63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 1 mens 10 5 1 5 56 Aspen Crecsent Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8629188 28.181865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang