Mereke Manor
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Aspen Crecsent, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 1 mens
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mereke Manor is 'n boetiekgastehuis wat akkommodasie vir sakereisigers en vakansiegangers in Centurion en Pretoria herontdek. Die boetiekgastehuis streef daarna om Centurion se voorkeur-verblyfplek vir reisigers te wees en is beide bekostigbaar en luuks, sinoniem met rustigheid, en 'n ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe.
Verblyf word in 9 kamertipes gebied, elk met sy eie en suite-geriewe met komplimentêre badkamergeriewe. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n 32-duim-slim-TV met Netflix, 'n yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Mereke Manor beskik oor elegante binne- en buite-eetareas, 'n kroeg, binnenshuise swembad, 'n Jacuzzi en 'n besigheidslessenaar, asook pragtige tuine met waterfonteine. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die elegante verblyf word aangevul deur onberispelike diens van die portierpersoneel en professioneel opgeleide sjefs wat jou ontbyt sal voorberei.
Jou reis van luukse begin sodra jy Mereke Manor binnegaan en duur tot jy vertrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Douw Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 56 Aspen Crecsent, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
- Gaste dink Mereke Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Aspen Crecsent, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang