Mereke Manor
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Aspen Crecsent, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 1 mens
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mereke Manor is 'n boetiekgastehuis wat verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in Centurion en Pretoria bied. Die boetiekgastehuis streef daarna om Centurion se voorkeur-verblyfplek vir reisigers te wees en is beide bekostigbaar en luuks, sinoniem met rustigheid, en ideaal vir ontsnap uit die gewoel van die stad.
Verblyf word in 9 kamer-tipes gebied, elk met sy eie en suite-badkamer met komplimentêre toiletware. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n 32" slim-TV met Netflix, 'n yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Mereke Manor spog met elegante binne- en buite-eetareas, 'n kroeg, binnenshuise swembad, 'n Jacuzzi, 'n besigheidslessenaar, sowel as pragtige tuine met waterfonteine. Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.
Die elegante verblyf word deur onberispelike diens van die portierpersoneel en professioneel opgeleide sjefs wat gaste se ontbyt sal voorberei, gekomplementeer.
Gaste se luukse reiservaring begin sodra hulle by Mereke Manor arriveer en duur totdat hulle vertrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Douw Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 56 Aspen Crecsent, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
- Gaste dink Mereke Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Aspen Crecsent, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang