Merensky House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 781 Merensky Avenue, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Merensky House bied gemaklike selfsorgverblyf langs die hoofhuis in die pragtige Roodepoort. Dit is 'n goeie opsie vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie, aangesien hierdie eiendom spog met pragtige uitsigte oor die omliggende platteland.
Die tuinkothuis kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daarbenewens het hierdie eiendom 'n welige groen tuin, braaigeriewe en 'n aanloklike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Gaste het veilige parkering op die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Duduzile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 781 Merensky Avenue, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Merensky House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 781 Merensky Avenue, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang