Successfully reported
+35

Merinorus Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 James Scott Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Merinorus Guesthouse bied gaste gerieflike kamers wat elk 2 volwassenes kan akkommodeer en is in Brandwag, Bloemfontein geleë. Die eiendom is ideaal geleë naby die middestad en Bram Fischer Internasionale Lughawe.

Verblyf vir die gastehuis bestaan uit 6 individueel versierde kamers wat 2 tot 4 gaste in elke kamer kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n privaat badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n yskassie.

Die gastehuis bied gratis WiFi en gratis parkeerplek vir voertuie. Die eiendom is naby restaurante, winkels, Loch Logan Waterfront, Toyota-stadion, die Sentrale Universiteit van Tegnologie, die Universiteit van die Vrystaat, en ook ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ane G
5.0
Uitstekend! Heerlik! Was een van die beste plekke waar ek nog oornag het! Die bed was gemaklik, daar is spasie! Dis skoon en netjies! Puik diens.
Mei 2025
Lukas M
Gesin met klein kinders
5.0
Kamers was skoon en gerieflik. Rustige atmosfeer en ook naby aan die winkels. Ons het 'n heerlike oornag gehad by Merinosrus. Uitstekend geleë vir dok...
Sien meer
Apr 2025
Lukas M
Gesin met klein kinders
5.0
Clean and peaceful. Rooms are spacious, tidy and modern. It was quiet and peaceful. Close to shopping malls and the hospital.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jaco L
Gesin met tieners
5.0
Verblyf was aangenaam sonder enige hakplekke. Maklike in- en uit- en gemaklik geleë. Sal waarskynlik volgende jaar die tyd weer hier bespreek.
Mrt 2025
Sonia C
Gesin met tieners
5.0
Ons baie lekker slaap. Ons het baie veilig gevoel met aankoms ná donker en kamer wat perfek.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merinorus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 James Scott Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Merinorus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 James Scott Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f8700385471903a8dd1dd7219fe17f0338a278642ed8497af1714a0788a9a4cd1f06093b3e32cee4928ef71d73a44e84ac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 7 James Scott Street Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1021467 26.2033051
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang