Successfully reported

MeTime Guest house & Self catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anna S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Het die paar dae geniet. Die verblyf was baie lekker, geen probleem gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Friendly service. Well located, friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe-louis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties gewees. Ons kuier was heerlik rustig en dit was veilig, sal naby alles geleë, so sal enige tyd weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Baie dankie, so bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien. Was 'n plesier om julle hier te hê. Grt Fransie

Elisma C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Dit het gevoel of ons by ons eie huis gekuier het! Is mal oor Me Time en sal weer. Dit was baie lekker, ons gasheer was deurlopend vriendelik en baie behulpsaam en het ons vertel van al die heerlike eetplekke en kuierplekke in die omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Dankie Elisma Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Kom gerus weer. Groete Rico

Corne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker. Vriendelik. Skoon. Goeie ligging. Ons het baie lekker gebly. Rico het ons hartelik verwelkom met ons sleutels en was baie hulpvaardig. Die eenheid was baie skoon en netjies. Ek self werk in die hotelbedryf en 10 uit 10 waarde vir geld en puik akkommodasie. Ek beveel hulle enige tyd aan. Hulle is ook om die hoek van Hennies en nie te ver van die strand af nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ek het baie lekker gebly, baie dankie, en sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlike wegbreek! Ons het heerlik gebly. Die kamers is gesellig en goed toegerus, en die gemeenskaplike kombuis is baie gerieflik vir 'n groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Goeie more Christa Baie dankie vir julle besoek en die review. Hoop om julle weer te sien Groete Rico

Ann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Most pleasant! Very pleasant accommodation, rowdy guests a problem. Very impressed otherwise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Hello Ann Baie dankie vir jou en Nick se besoek. Ja, soms kry 'n mens gaste (soos die 4 dames) wat gladnie respek en admirasie toon teenoor ander gaste nie. Ons het met hulle gepraat, maar hulle het hulle net gladnie gesteur aan die versoek nie. Gelukkig het hulle vroeg in die aand stil geraak. Jammer vir julle ongerief. Groete Rico

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was baie geniet om daar te bly. Baie gasvrye mense, stil en rustige plek. Baie netjies, ruim, veilig en gerieflik. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Hello Gerrit Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle weer. Groete Rico

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Boland Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa2cbe92a2d844b184636679d4ef8076c616ba255016ee16cf0e56a80063fe6a631c1f421e2ebe1a00426e789bacb90a644d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 10 Boland Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.131739222383 22.109730839657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang