Successfully reported

Metsi Metsi

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Shannon K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Magic! Nature, stilte, netjies, skoon, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf was heerlik. Pragtige puik akkommodasie. Ouwêreldse sjarme. Bied alles en meer wat jy benodig. Groot kaggel waar jy heerlik kan sit en ontspan. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uiters uniek en spesiale wegbreek. Sal dit vir enige persoon aanbeveel vir seker. Die verblyf by Metsi Metsi kon nie beter gewees het nie. Die gasvrou en die personeel is absoluut perfek. Ons het elke oomblik daar geniet. Die ligging en die landskap is ook baie spesiaal en ons kan werklik nie wag vir die volgende wegbreek by Metsi Metsi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teuns V
1 nag Saam met vriende
3.0
Mrt 2025

Waarde vir geld, maar ai, die gordyne! Nie eintlik nie. Mooi omgewing, maar die kamers is nogal deurmekaar. Selfsorg is baie ongerieflik en gordyne is deursigtig! Terwille van privaatheid het ons nie ligte aangesit nie. Let op die glas stortdeur, effense skerm voor die toilet en ondoeltreffende gordyne.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Madeline G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

'n Aangename verrassing! Pragtige omgewing, gastehuis word omsoom deur 'n pragtige groen tuin met allerhande interessante dekorelemente wat die tuin 'n spesiale karakter gee. Die huis is baie smaakvol gemeubileer met die mooiste meubels en die kombuis is baie goed toegerus vir selfsorg. Die akkommodasie is baie skoon en netjies. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Metsi Metsi
Baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer jou.

Emerentia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het net vir een nag daar oorgeslaap, en sal enige tyd weer daar oorslaap. Ons het heerlik hier oorgeslaap. Die dekor is pragtig en interessant. Netjies en skoon. Dit is stil en rustig en net 'n klipgooi uit Modimole. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Fantastic. Fantastic breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Pragtige, rustige mooi plek! Ons het baie lekker gebly in 'n ongelooflike mooi huis in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Mooi kampplek vir 'n naweek. Ons het lekker by Metsi Metsi gekamp, badkamers is skoon, baie mooi uitsig oor die dam. Kinders het lekker gespeel. Sal net aanraai dat mense hoedens en gazebos saamvat. Geen boma by staanplek maar wel 'n rietafdak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hugo C
Kort verblyf
4.2
Aug 2023

Was ontspannend en almal was hulpvaardig. Ons was 14 mense en daar was meer as genoeg plek vir almal, lekker gekuier en kids het gaan visvang in die dag!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Metsi Metsi
Baie dankie Hugo, Julle was 'n spesiale groep mense.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 495
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R33, Farm Donkerpoort, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dD30xZxWWfcdFAM7ATgpiVk5mC9Vft9lwljybdePId00MoHZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Off the R33 Farm Donkerpoort 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.64463688204 28.336971898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang