Successfully reported

Meulsteenvlei Kothuise

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sophia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hou van die ou dikmuur huis met binne alle nodige geriewe. Lekker gebly. Die voetpad na die krans wat uitkyk oor die knersvlakte is, afgesien van die blomme, 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delete D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very good. Safe and comfortable. Fantastic. Anja was a great host. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik geslaap in 'n skoon en netjiese huisie met aandag aan detail, besonders. Dankie, jy het ons tuis laat voel. Heerlik geslaap en vars opgestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heineke Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wat 'n lieflike plekkie met 'n gawe gasvroutjie. Ons het heerlik gebly! 'n Ideale plekkie vir blommekyk. Alles wat jy nodig het vir ons 3 dae se verblyf. Lekker ontspan op die stoep en vroeg in die oggend ons koffie en beskuit daar geniet. Skoon en vars beddegoed met heerlike warm water vir stort ens. Ons sal weer daar aandoen wanneer die geleentheid daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anya
Meulsteenvlei Kothuise
Vreeslik baie dankie vir die mooi resensie. Ons verwelkom julle graag weer by Meulsteenvlei.

Hermien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was 'n "bucketlist" item wat afgemerk is. Natuur is onbeskryflik mooi en rustig. Huisie is baie huislik ingerig met alles wat jy nodig het tydens jou verblyf. Baie sentrale verblyf om blomme te besigtig: Loeriesfontein, Calvinia, Clanwilliam, Grasberg en Boereplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anya
Meulsteenvlei Kothuise
Dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer!

Gerty D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beslis 'n "ons kom weer" plekkie! Alles en nog meer as wat jy nodig het! Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige plekkie! Stil, rustige plaasgevoel en het dié mooiste blomme gesien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anya
Meulsteenvlei Kothuise
Kom gerus weer. Dit is vir ons lekker om te hoor as gaste hul verblyf by Meulsteenvlei geniet het.

Marietjie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige verblyf in pragtige huis - ideaal vir 'n wegbreek van stadsgedruis. Ons het heerlik gebly. Pragtige plek met die mooiste uitsig. Perfek vir twee persone. Elektriese kombers op die bed was ideaal in die winterkoue. Braaihout is beskikbaar teen vergoeding. Heerlike beskuit en koffie, tee en suiker is verskaf. Vriendelike gasvrou en gasheer. Rustige plaasomgewing net van die hoofpad af - geen verkeer geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anya
Meulsteenvlei Kothuise
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit maak ons bly as gaste ons omgewing en verblyf geniet.

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Will recommend that the place is cleaned daily. Great place to stay. Clean and very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie aangenaam. Sal dit weer doen. Baie gerieflik. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isabel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Omgewing is pragtig en stil. Woonstel is goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claudskraal Farm, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA751c305d2fc4208116ad9b12b5c3bc544c1050c990b7e6de2a781d16a0a8db1cd056d4b86e384e76b23a76f1eb33499ab755?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Claudskraal Farm Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.363786248192 19.02740444455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang