Successfully reported

Meurant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

So rustig soos dit net op 'n plaas kan wees. Die verblyf was uitstekend. Baie netjies en alles is so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjies, vriendelik, skoon sommer alles. Dit was baie lekker om by Meurant te kon oorslaap. Sal vir seker weer by hulle inklok as ons in daai rigting beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A home away from home. We had a relaxing stayover on route to the Cape Town Cycle Tour. Meurant was the perfect relaxing stay after a busy day travelling. The cottage has beautiful views from the stoep. We enjoyed having the springbok visit us while we enjoyed our braai. The beds were very comfy, and the bathroom was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely country stay. Pleasant stay with hospitable owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cole G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Simple, quiet, peaceful. The garden cottage/room was everything it needed to be, and the location of the accommodation is well placed on the outskirts of the town where it is more peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Mooi en skoon. Ja, kort net 'n heater vir die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delandé H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Waarde vir geld. Meurant is geleë op 'n pragtige stukkie grond met mooi tuine en 'n rustige atmosfeer. Snoesige en netjiese kamers met vriendelike diens. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Heerlik gebraai op daai mooi stoep met uitsig oor die berge! Pragtige, netjiese plek. Toegerus met alles wat jy kan benodig. Gawe en tegemoetkomende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 176

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Meurant Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092117519dd3fcc6d308a501eeb408054c6d721256d3618986fcf71410232b8bc3652817add8be6a79cf88188e833f0f5aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 2 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.090172348766 21.264858244048
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang