Meyer's Den
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Palomino Street, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Meyer's Den is in Somerset-Wes geleë, 40 km vanaf Kaapstad in die Helderberg-omgewing, dit is 'n paradys vir diegene wat natuurskoon, wyn, dekadente kookkuns en opwindende toeriste-aantreklikhede soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town waardeer.
Daar is 2 kamers beskikbaar in die eienaar se huis. Die kamers het 'n enkelbed of 'n dubbelbed. Sandy het sy eie badkamer, terwyl die ander kamer 'n badkamer deel wat 'n stort het.
Braaigeriewe. Meyer's Den is gerieflik geleë, 500 m van 'n winkelsentrum en bekende Lord Charles Hotel af.
Deur reëling verskaf ons vervoer vanaf die lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eslin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 8 Palomino Street, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Meyer's Den het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Palomino Street, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang