Successfully reported

New Lodge

Gastehuis

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
3.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
2.8
Diens
1.8
Veiligheid
4.0
Henk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Will not go there again. Only one towel allowed per room. I had to ask for another towel for my wife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2021

Die bestuurder kom onvoorbereid voor. Die bestuurder het nie geweet van ons bespreking nie. Sy hou hê ons moet weer betaal toe ons daar aankom. Nadat ek haar gesê het dat ons reeds betaal het was als opgelos. Ons het nie 'n remote vir die hek gekry nie en moes sukkel om uit te kom toe ons 6:00 die oggend wou ry. Ons is al twee nagte 03:00 wakker getoet deur 'n ander gas wat wou terugkom na 'n aand uit. Die getoet het lank aangehou voor die bestuurder vir die gaste kom oopmaak het. Die toegang tot die perseel was dus vir ons 'n groot probleem.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky V
Kort verblyf
2.6
Des 2021

Kuier in Bloemfontein baie lekker, maar verblyf was baie teleurstellend. Baie swak kliëntediens. Eers vertel geen kamer beskikbaar toe is daar 'n kamer gevind. Geen personeel in sig met checkout.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Dawid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2020

Was nie te erg gewees nie. Dit was netjies en skoon. Alhoewel daar 'n paar punte is waaroor ek ontevrede was. Die badkameropset was 'n frustrasie as gevolg van die aantal mense wat gebly het. Daar was een toilet, een stort en een bad binne die huis. Daar is 'n stort buite, maar geen plek om jou badsakkie of klere te sit nie. Daar was baie miere op die perseel en kon niks bêre nie. Dit was vreeslik warm. Ek het 'n waaier aangevra en niemand het teruggekom met 'n antwoord nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2020

Vuil, kokkerotte en badkamer uiters swak. Los spieëltjie in badkamer. Gaste rook in kamers. Sien my nie weer nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Musa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Polkadraai Street, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdd8a3176fdc067b6db342463d6d1ab24c1e727ef9c9019cc8edd7ebe7427b8731b4c904df2b76889debba8caf44865ab99b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 22 Polkadraai Street Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.169152127546 26.177841853892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang