Successfully reported
+18

MH Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MH Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Gordonsbaai. Dit bied lieflike see-uitsigte en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n kombuistoonbank en hierdie area strek verder na die leefarea wat met 'n elegante rusbank en 'n platskerm-TV gemeubileer is.

Die skuifdeure maak oop op die balkon met buitemeubels waar gaste die lieflike Skiereiland en see-uitsigte kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gaenore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink MH Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7adeafb44bd6209878fa1688b932680916417c4bb1bf91759441bf1760c31fe928a819c385b6878749b1bb32a5c72c4d133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 36 Faure Marine Drive Gordons Bay 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.144470867749 18.852377662182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang