Successfully reported
+14

Mhlati Guest Cottages

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Tambotie Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 716 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mhlati Guest Cottages bied gerieflike B&B-verblyf in die klein, weggesteekte dorpie Mhlatikop, 'n paar kilometer van Malelane af. Die kothuise is net 2 km van die Malelane-hek van die wêreldbekende Krugerwildtuin af en is ook naby aan die Malelane-gholfklub en Leopard Creek-gholflandgoed geleë. Malelane het 2 groot supermarkte, 'n verskeidenheid winkels, wegneemeetplekke en restaurante.

Ons bied verblyf in 5 gerieflike, individueel ingerigte kamers, nl. Elephant Kothuis, Leopard Kothuis, Robin Kamer, Kingfisher Kamer en Buffalo Kothuis. Die skuifdeure van al die kamers maak oop op die sondek van 'n sprankelende swembad en die rustige, subtropiese tuin met oorvloedige voëllewe en skadubome. Al die kamers word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n groot grasdak-lapa langs die swembadarea waar gaste kan smul aan 'n stewige of gesonde ontbyt. Vir gaste wat wil braai is daar 'n groot Jetmaster en 'n Weber, asook 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n yskas, 'n vrieskas, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n versameling musiek, leesstof en bordspeletjies beskikbaar. Die lugversorgde ontvangskamer is beskikbaar vir gaste se gebruik en daar is 'n TV met volle DStv en gratis WiFi-toegang op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Thandekile M
5.0
Perfect. The place is so nice to stay, it's quiet and beautiful. We were welcomed so nicely. The condition of the guest house is perfec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ansie S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kon laat inklok en vroeg weer vertrek. Die oorslaap het goed verloop. Die eenheid is ruim en goed ingerig, met alles wat 'n mens nodig het. Lekker...
Sien meer
Jul 2025
Marius D
5.0
Rustige stil atmosfeer en vriendelike personeel. Gerieflike oornagverblyf met vriendelike personeel.
Apr 2025
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Baie lekker, mooi skoon kamers, vriendelike gasheer en personeel en was baie behulpsaam. Smaaklike ontbyt.
Aug 2024
Fred S
Saam met lewensmaat
4.8
Enjoyable. Well equipped, comfy, relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 206 Tambotie Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Mhlati Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 716
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 716
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 716
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Tambotie Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42d602ce34cd2dd10699c1dac0f32bc4dce3ecfa28ffa0c2807e1a586514d87c3ac9d4b0018be6a3ac9a4ec3f6255c624d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 716 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 206 Tambotie Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.471761985122 31.551487147808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang