Mhondoro Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Welgevonden Private Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R22 770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mhondoro Lodge bied alles-insluitende verblyf en is 'n luukse wildlodge in Welgevonden Wildreservaat, 'n malariavrye wildreservaat in Limpopo. Dit is ongeveer 316 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die reservaat is die tuiste van Afrika se wêreldbekende Groot 5 wat die leeu, olifant, buffel, luiperd en renoster insluit.
Die verblyf bestaan uit 5 losstaande eenhede wat tussen 2 en 6 gaste per eenheid kan akkommodeer. Hierdie eenhede het slaapkamers met en suite- of gedeelde badkamers. Elke eenheid het 'n privaat uitsigdek en is 'n kort stapafstand vanaf die hooflodge. Die interieurs van die hooflodge en privaat villa bied 'n smaakvolle en kontemporêre Afrika-ontwerp.
Vir diegene wat uiteindelike ontspanning verkies of om te sweet, beskik die lodge oor 'n spa met 'n span gekwalifiseerde en ervare skoonheidsterapeute, sowel as 'n gimnasium. Die swembad, sauna, kroeg en sitkamer is regdeur die dag oop vir alle gaste.
Die luukse gesinsvriendelike lodge is bekend vir die ondergrondse watergat-skuilhuis wat met 'n tonnel aan die hooflodge verbind is, wat 'n maklike, veilige en unieke geleentheid bied om die diere wat by die watergat voor die lodge drink, te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Frank Vogel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Welgevonden Private Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Mhondoro Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Welgevonden Private Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang