Successfully reported

Mi Vida Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Susan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

I will definitely book again soon. A beautiful clean place with a friendly host. Photos on the site do not do it justice. 100% worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Baie dankie vir die mooi woorde... Ons sal jou graag weer wou huisves! Tot 'n volgende keer dan!

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik. Het lekker gebly. Kamer is goed uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Aangename gaste en hoop om jul gou weer hier te ontvang

Carika E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netjies, moderne, gemaklike verbluif! Baie dankie vir jou vriendelike, puik diens! Ons het baie lekker gebly by julle. Kamers en beddens is gemaklik, netjies en skoon. Jy gaan uit jou pad uit om ons tuis te laat voel! Ons het nou net een gastehuis waar ons sal bly in Klerksdorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Was 'n voorreg om julle hier te huisves. Hoop ons sien julle gou weer.

Tracy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, die kamer is mooi skoon en beslis baie mooier in persoon as op die foto's. Sal enige tyd as ons weer deur Klerksdorp reis by Mi Vida Guesthouse bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Dankie dat julle Mi Vida gastehuis gekies het. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien.

Ilana V
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon. Vriendelik. Perfek. Heerlik! Vriendelik en pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Waardeer julle ondersteuning opreg. Hoop ons sien julle gou weer.

Conrad E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastiese dien, fantastiese verblyf! Ons ontvangs was hartlik en vriendelik. Die eenheid self was baie netjies, skoon en goed uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Dankie dat julle hier by Mi Vida gastehuis oorgebly het. Ons sien julle gou weer.

Pieter C
1 nag
4.6
Apr 2025

Lekker. Ja, baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Dankie dat jul hier oorgebly het. Ek hoop om jul weer te sien in die toekoms.

Jan Hendrik (johan) V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

Pragtige tuin, veilig en ontspanne. Baie lekker gebly, vriendelike diens en ontvangs. Die gesigwasbakkie is net baie klein, anders baie lekker gebly. As ons langer gebly het, sou ek graag 'n vuurwapen wou toesluit. Gesien daar is 'n groot kluis, neem aan dit is vir die eenheid se gebruik en nie vir die eenheid nie. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Hallo, Bly julle het lekker gewoon. Ek niks in die groot kluis nie, so volgende keer kan julle net 'n versoek rig en ons verskaf die sleutel vir die kluis. Jammer oor die klein wasbakkie... Dit was a.g.v. beperkte spasie.... Ek hou dit in gedagte wanneer ons weer opgradeer. Dankie vir die eerlike review.... Dit help ons baie. Groetnis

Nolene B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Besigheid. Verblyf was gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
Dit was aangenaam om julle in ons gastehuis te ontvang. Hoop dat ons julle weer in 2025 nog sal sien.

Nesta W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absolutely awesome. Awesome, well received by owners and ready to cater for our individual needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
Mi Vida Guesthouse
I am glad you enjoyed your stay with us. Please feel free to come and stay with us again during the festive season!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Abrahamson Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc959e3aef7f441771bf778d7ab7daf7f6d396e74e1415caf9582e9d979b8365dc80db60d3376474a25b3d1d0f2d4f202b97d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 14 Abrahamson Avenue Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.842061894818 26.678741944057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang