Successfully reported
+63

Casa Mia

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Van Der Byl Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Mia is in 'n lieflike huis geleë in sentraal Bredasdorp. Die gastehuis is ideaal geleë vir oornagplekke wanneer jy na Bredasdorp reis, en bied 'n huislike atmosfeer, stapafstand vanaf geriewe soos restaurante, winkels en die Skeepswrakmuseum.

Casa Mia bied 6 gerieflike kamers en 'n rondawel (ronde hut) met en suite-badkamers en sommige eenhede sluit 'n balkon in. Die gastehuis is smaakvol gemeubileer met antieke meubels met moderne aanrakinge en bied baie gemeenskaplike areas vir gaste om te geniet. In die eetkamer skep die gasverwarmer die atmosfeer vir winteraande in die Overberg. 'n Gedeelde sitkamer is ook beskikbaar. Die gastehuis is toegerus met gratis WiFi, sekere DStv-kanale, en bied veilige parkeerplek van die straat af.

Casa Mia bied 'n tuin en patio en stoep. Die kombuisarea word beskikbaar gestel indien die huis deur 'n groep bespreek word. Wasgoedgeriewe is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word, en 'n fooi word vir hierdie diens gehef.

Gaste kan voor die kaggel in 'n aparte braai-area ontspan. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andy-jon W
5.0
Baie gerieflik en WiFi spoed was perfek, stortwater was lekker sterk en warm. Ja, was baie lekker. Ek sal graag die ander kamers wil bespreek, het nie...
Sien meer
Sep 2025
Sophia T
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Heerlik gebly, gasvrou is uitstekend, tegemoetkomend, behulpsaam en baie vriendelik.
Aug 2025
Unathi M
5.0
I enjoyed the stay. It was very nice and clean. I felt safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Johan N
5.0
Perfek geleë naby skole. Pragtig, gasvry, veilig en billik geprys. Baie dankie. Die kamer was skoon en mooi. Baie gerieflik naby skole vir sportgeleen...
Sien meer
Mei 2025
Ezelle Z
Gesin met tieners
5.0
Gasvrou het uit haar pad gegaan vir ons wat baie laat daar aangekom het. Was baie lekker gewees.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 163

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 16 Van Der Byl Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Van Der Byl Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87f9a62d218c7af4a6b9dc800772c470660f56406c036996bfb759d1c2fd4aa55ecac469e9a73418e08f4a607e1e5c451cb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 16 Van Der Byl Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.534170232313 20.037622890895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang