Successfully reported

Mia Hills Guest House

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Jessica M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Relaxing and enjoyable. Warm welcome from a friendly housekeeper.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, mooi en gemaklik. Ons het baie lekker gebly by Mia Hills en was baie goed hanteer. Mia Hills is ook baie naby aan al die aktiwiteite in Harties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Precious M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

A beautiful, neat and quiet guesthouse situated at the centre. The guesthouse was neat and the staff were friendly and welcoming since we arrived after check-in time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carisma D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Wonderful. It was lovely and quiet. Staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jessica M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Good stay. Excellent customer service. Hot water available. They have a good coffee. The beds are hard, not comfortable at all. Everything else was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Parkering is 'n ernstige probleem met 'n groot SUV. Verblyf was goed. Skoon en netjies en alles was reg. Baie goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Slegs een nag, darem nie langer gebly nie. Baie klein en beknop! Bedlampie blaas! Kamer ruik na rook! Gesukkel om in te kom by motorhek, want oproep (×2) word nie beantwoord nie!

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Helena H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Rustige omgewing lekker gebly. Baie lekker gebly alhoewel die warm water nie gereeld warm was nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kleinboy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

We were just sleeping there. The place is cozy and clean but doesn't match the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Die ligging is goed en naby alles, maar die verblyf kan regtig aandag kry! Jammer, maar die standaard van Mia Hills is nie waaraan ons gewoond is nie. Daar vind blykbaar geen onderhoud plaas op dinge in die kamer nie, en verskeie dinge in die kamer was stukkend en sub-standaard. Daar is bv geen stortrakkie in die stort nie, geen kassie of pakplek in die badkamer nie, geen bedliggies nie, geen ysbakkie in die vrieskas nie, geen vadoek in die kombuis nie, ons moes vir alles gaan vra het! Alhoewel die parkeerplek agter 'n hek is met remote-toegang, is die oprit baie baie skuins en styl, en 'n voertuig wat 'n waentjie of kampwa sleep, sal nie die oprit kan opry nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Oswell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Karel Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4292610c860d11456cc92ad70227446903bbe7f76d6463a11fb83ffdc90464f42ba30233785cc7c283b99cf49274a89abea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 42 5 1 4 72 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.726519988923 27.867904901505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang