Micasa Sucasa Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Kameeldoring Way, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Micasa Sucasa Guesthouse is in die besige en pragtige dorpie Lephalale, naby die sakekern, die Mogol-gholfbaan en Lephalale Mall geleë. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, of gaste wat dorp toe reis vir besigheidsdoeleindes.
Verblyf word gebied in 6 gerieflike Deluxe-dubbelkamers, elk met 'n en suite-stort, 'n lessenaar, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV. Die kamers word daagliks skoongemaak.
'n Gekookte Engelse ontbyt wat deur die gastehuis se sjef voorberei word, word in die eetkamer bedien. Middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Micha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 66 Kameeldoring Way, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gaste dink Micasa Sucasa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Kameeldoring Way, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang