Successfully reported
+39

Michael-Angelo Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Olivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Michael-Angelo Gastehuis is net 'n entjie vanaf hoofroetes na Johannesburg/Klerksdorp (N12) en Carletonville/Viljoenskroon (R501) af. Dit is loopafstand vanaf die Potchefstroom-gholfbaan en 2 minute vanaf die Mooirivier Winkelsentrum met verskeie restaurante en rolprentteaters, in 'n rustige woonbuurt geleë.

Hierdie dubbelverdieping-eenheid bied ons gaste 'n aangename, stylvolle, private en landelike klassieke verblyf. Word wakker met die gekwetter van voëls in jou ore en geniet 'n heilsame ontbyt wat in die funksiesaal (met sitplek vir 40) bedien word voordat die dag aanpak.

Dis die ideale plek vir intieme, stylvolle troues vir 'n maksimum van 60 mense, kunsuitstallings, privaat funksies, konferensies en korporatiewe bekendstellings.

Hoewel die kamers heeltemal apart en privaat is, mag gaste ook van die boudoir-vleuelklavier en imposante wit trappe met 'n rooi tapyt gebruik maak - dis ideaal vir bruide se groot dag.

Net soos die kunstenaar wil ons graag 'n tikkie kleur aan jou verblyf verleen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alita D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Ons verblyf by die gastehuis was werklik onvergeetlik — die matrasse was uiters gemaklik en die ontbyt was uit die boonste rakke. Die eienaars...
Sien meer
Jul 2025
Philip S
Besigheidsreis
5.0
Absolutely awesome. Very pleasant. Willem and Pieter are true hosts and attend to the smallest things that make your stay even better.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Celi S
Saam met lewensmaat
5.0
Memorable. It was amazing. I like the design of the place and how hospitable the host was.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike eienaars, heerlike ontbyt! Ongelooflik lekker ontbyt!
Feb 2025
Henda V
5.0
Sielsverrykend! Dit was so amazing! Pieter en Willem was vriendelik en gasvry. Die kos was uit die boonste rakke! Die plek is idillies en so mooi! Die...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 3 Olivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Michael-Angelo Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Olivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZmVkN2I4LWI0N2QtNDA0NC1iMGNlLWJkN2E1YTc3MzdiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 3 Olivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.721815 27.099841
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang