Successfully reported

Micnels Stay Over

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gerieflik. Ons het baie lekker gebly, net een nag oorgeslaap. Ons het wel nie die swembad gesien nie en die kinders wou graag swem. Vriendelike diens en baie gerieflike slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2025

Uitgerus en gemaklik. Ja, baie. Hou van open plan en badkamer. Slaaparea ook gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zelna
Micnels Stay Over
Baie dankie vir die mooi resensie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zelna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 483 Partridge Avenue, Roseville, Capital Park, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ef59018821676be2d8f00a3aa7f3c25b6bc062191051c96d27828841f0ff5c9bfcff0df88f622a391aebabb0d36a749b35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 483 Partridge Avenue Roseville 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.715307650851 28.17823112011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang