Successfully reported
+10

Micro Urban Oasis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 286 Manitoba Drive, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Micro Urban Oasis is 'n lieflike woonstel in die hartjie van Pretoria en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat korttermyn-oornagverblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en die woonstel lei na 'n tuin.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel gebruik sonkrag wat deurlopende elektrisiteitstoevoer verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Helena C
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, skoon en baie rustig. Ons het vreeslik lekker gebly, omrede ons van 'n plaas af kom, was die rustigheid 'n groot pluspunt!
Jul 2025
Sonja T
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies & skoon. Baie gerieflik, veral met die erf vir ons honde kinders.
Feb 2025
Mwendabai K
Besigheidsreis
5.0
Beautiful quiet and peaceful space, for peace of mind and just a serene stay. Beautiful quiet and peaceful space, for peace of mind and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hugo V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Baie netjiese verblyf, geskik vir 2 persone en die personeel is baie behulpsaam.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Leroux Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 286 Manitoba Drive, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Micro Urban Oasis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 286 Manitoba Drive, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc62ba4a4eb47693dfea1042f32212fb4baee1422fd162fc2afc52899872d4866f18249110badde66c8e6f836dafbeac25210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 286 Manitoba Drive Pretoria 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7740182 28.308822
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang