Middelbult Gastehuis by - The Heybert Kolleksie
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n lessenaar, WiFi, yskas en tee- en koffie maak geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode in alle kamers. Aangewese rookareas is buite die gebou en in die parkeerareas geleë. 'n Addisionele fooi sal gehef word vir rook binnenshuis.
Betaling moet voor inklok voltooi word.
Die hotel is nie verantwoordelik vir enige verlore of gesteelde items nie.
Gaste is aanspreeklik vir enige skade wat tydens hul verblyf veroorsaak word en sal dienooreenkomstig gehef word.
Indien daar gevind word dat enige bykomende, onbetaalde gaste oornag het, sal 'n addisionele ononderhandelbare fooi gehef word, betaalbaar met uitklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n slaapbank. Gaste het hul eie privaat badkamer met 'n bad in die eenheid. Die privaat kombuisie het 'n elektriese los staande stoof, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffie maak geriewe. Ander geriewe sluit 'n groot plat-skerm TV in en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode in alle kamers. Aangewese rookareas is buite die gebou en in die parkeerareas geleë. 'n Addisionele fooi sal gehef word vir rook binnenshuis.
Betaling moet voor inklok voltooi word.
Die hotel is nie verantwoordelik vir enige verlore of gesteelde items nie.
Gaste is aanspreeklik vir enige skade wat tydens hul verblyf veroorsaak word en sal dienooreenkomstig gehef word.
Indien daar gevind word dat enige bykomende, onbetaalde gaste oornag het, sal 'n addisionele ononderhandelbare fooi gehef word, betaalbaar met uitklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek vir vier gaste en het twee slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n lessenaar. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas en mikrogolfoond. Bykomende geriewe sluit in 'n TV in elke kamer en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode in alle kamers. Aangewese rookareas is buite die gebou en in die parkeerareas geleë. 'n Addisionele fooi sal gehef word vir rook binnenshuis.
Betaling moet voor inklok voltooi word.
Die hotel is nie verantwoordelik vir enige verlore of gesteelde items nie.
Gaste is aanspreeklik vir enige skade wat tydens hul verblyf veroorsaak word en sal dienooreenkomstig gehef word.
Indien daar gevind word dat enige bykomende, onbetaalde gaste oornag het, sal 'n addisionele ononderhandelbare fooi gehef word, betaalbaar met uitklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 5 Middelbult Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang