Successfully reported

Middeldeur Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fredrick K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gorgeous views. Perfect experience. It is the most beautiful landscape and perfect for those who want a real camping experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntokozo B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

We really had fun, the campsite was clean, had everything we needed. We had a lot of fun, the place is peaceful and has a wonderful trail to walk, which we really enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Was fantasties. Goed geleë kampplek. Privaat en rustig, onder bome, mooi hike en swem in poel. Besonderse ervaring. Ablusie baie netjies en pragtig tussen die rotse. Sal definitief weer wil kom. Eienaar baie vriendelik, effektief en inligting gegee. Tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Ons kom weer met die res van die familie! Dit was fantasties! Die kampterrein het oorgenoeg skaduwee asook ruimte vir die kinders om te speel op die lekker groot grasperk. Die swemgat is lekker groot en die stroompie wat dit voer, is weer lekker vir die kleiner kinders om in te speel. Mens kan ure lank tussen die klippe rondstap en verken. Die badkamers is mooi ruim en netjies, en die donkie werk soos 'n droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 380
R 2 380 R 2 142
per nag, vir 20 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 380
R 2 380 R 2 142
per nag, vir 20 mense
Vanaf R2 380
R 2 380 R 2 142
per nag, vir 20 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303 De Straadt Boerdery, Koue Bokkeveld, Ceres, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA615f6d0e66ffed047884997bd6ac4a7e3ce95f3f4105ddf1beba533a144862a4f6f09237ffef5b9c7424672cafcb2706301b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 380 nouVanaf R2 142 per nag, vir 20 mense 4 5 1 5 R303 De Straadt Boerdery Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.72835169756 19.232922177389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang