Successfully reported
+13

Middelkraal Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelkraal Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Middelkraal Accommodation is op 'n plaas 10 km noord vanaf Garies, reg langs die N7 en sowat 460 km noord vanaf Kaapstad geleë. Dit is in die hartjie van geliefde Namakwaland geleë en dien as 'n onverstoorde woning vir natuurliefhebbers. Dit is ook die perfekte oornagbestemming na of vanaf Namibië.

Daar is verblyf in 2 selfsorgkothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied met 'n slaapkamer en 'n badkamer.

Kom en ervaar die semi-woestyn onder 'n kombers van sterre en alles wat Namakwaland het om aan te bied. Daar is verskeie Namakwaland inheemse plantegroei en lok verskeie voëls, reptiele, insekte en klein soogdiere.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Stefan V
Saam met vriende
5.0
Baie liks en lekker. Puik diens, baie lekker ontbyt en vriendelike diens.
Aug 2025
Henrie K
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, rustig, lekker! Dit was vreeslik lekker! Vriendelike, hulpvaardige gasheer en dame. Aan te bevelen.
Jun 2025
Mimi S
Saam met vriende
5.0
Lees die vorige. Dit was 'n heerlike ervaring aan die einde van ons sloertoer! 'n Gawer gasvrou gaan mens nie maklik kry! Die huisie is in karakter he...
Sien meer
Sep 2024
Chrisna S
5.0
Een dag te min om die plekkie ten volle te kan geniet - wil weer lank sit op die stoep. Wat 'n voorreg om op die stoep te kon sit met al die veld so m...
Sien meer
Sep 2024
Madelein L
Gesin met klein kinders
4.4
Gerieflike akkommodasie. Vriendelike gasvrou en fasiliteite is baie goed. Goeie kwaliteit linne en lugversorging in kamers 'n wenner.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Middelkraal Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Gaste dink Middelkraal Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelkraal Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA3K1eG7lCeiCrOOl30AF76qOxHHucgg37XR2YBntVu31UmzXkg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Middelkraal Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.498411651621 17.943169636022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang