Successfully reported
+14

Middelwater Farm Hotel

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Middelwater, Off the R30, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Middelwater Farm Hotel is langs die R30 op die Brandfort-pad sowat 30 km vanaf Bloemfontein geleë en bied verblyf in lieflike kamers vir gaste wat in die omgewing kom kuier.

Die hotel bied verblyf in 'n VIP-dubbelkamer, standaardubbelkamer en 'n 2-Enkelbedstandaardkamer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor gemaklike dubbelbeddens en 2 enkelbeddens.

Al die kamers het lugversorging, en suite-badkamers, TV's met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi, en 'n paar van die kamers het toegang tot 'n balkon. Rook is verbode in die kamers.

'n Kontinentale ontbyt word soggens bedien en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Gaste kan lekker in die tuin ontspan of 'n drankie by die kroeg drink. 'n Lughawe-pendeldiens kan gereël word.

Middelwater Farm Hotel spog met 'n hele rits doendinge, soos die Be Human Gesinsmark, pretdrawwe, trekkerritte, wildritte teen ekstra koste waar gaste verskeie spesies soos gemsbokke, buffels, jagluiperds, leeus, springbokke, volstruise en kameelperde kan sien. Middelwater Farm Hotel is 20 km van die Boyden Observatorium af en 27 km van Oliewenhuis Kunsmuseum af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Martie K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik om daar te bly. Wonderlike gasvrou en super netjiese en moderne opset. Altyd lekker om daar oor te slaap. 'n Oase na 'n lang dag se reis. Die ...
Sien meer
Sep 2025
Lindiwe M
5.0
Fantastic. Very exceptional, the host was very friendly and everything was just in order.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Chrizaan E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, rustig en die geld werd. Baie lekker gebly. Die mense het mooi na ons gekyk en die gasheer was awesome. Het haar geselskap en gasvryheid baie ...
Sien meer
Aug 2024
Charles M
Saam met lewensmaat
4.8
Besondere ervaring met plattelandse gasvryheid. Fantastiese plek in die platteland naby aan die N1. Fasiliteite van hoogstaande gehalte en die gasvrou...
Sien meer
Okt 2025
Edna N
Gesin met klein kinders
3.8
Baie rustige omgewing. My seuntjie het die ganse verskriklik baie geniet. Was baie lekker, kos was lekker. Kamer was nie so heel mooi skoon nie, baie ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariel In Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm Middelwater, Off the R30, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Middelwater Farm Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Middelwater, Off the R30, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvbRqRvCWPrftLv95uWklD5nvKbPRC5p6bd72wjjxQeTlo47RW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Farm Middelwater Off the R30 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.9112453233 26.330903655312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang