Successfully reported
+26

Middle Street Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Middle Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Middle Street Manor is geleë in 'n lieflike, stil area van Graaff-Reinet. Ons bied gehalte verblyf in hierdie historiese klein dorpie. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers en dit maak dit 'n heerlike oornag-stopplek.

Dié verblyf beskik oor 9 eenhede en bied verblyf aan 23 gaste. Geriewe sluit 'n TV met DStv en veilige parkeerplek in. Geriewe op die perseel sluit in: gemeenskaplike braai-area, eetkamer waar ontbyt geniet kan word teen 'n ekstra koste, sake-geriewe, kredietkaartgeriewe, daaglikse skoonmaakdienste en 'n swembad.

Die instansie is kindervriendelik. Let asb. daarop dat rook streng verbode is in die gebou.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maryna K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en sal die gastehuis aanbeveel. Ons is vriendelik deur die gasvrou ontvang. Ons kamer was gemaklik en het alles gehad wat ons nodig gehad ...
Sien meer
Sep 2025
Verdi S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en ruim. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer met 'n mooi stoep is ruim. Alles was mooi skoon en goed toegerus.
Apr 2025
Sarie J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie ruim en netjiese kamer. Lieflike tuin en swemarea. Ons het baie lekker gebly. Rustig en mooi plekkie.
Jan 2025
Andre Lamprecht L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en vriendlike mense. Aircon nie great nie. Ja, lekker gebly. Aircon in kamer nie great nie.
Des 2024
Ruben V
Saam met lewensmaat
5.0
Beeldskoon. Baie goeie waarde vir geld. Lieflik op pad George toe.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 80 Middle Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Middle Street Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Middle Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmQwNmFiLTg2MWUtNDYxMi1iNDMyLTBkOTIyYTUyY2M5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 80 Middle Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.256126200952 24.529427736998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang