Successfully reported
+121

Midlands Bali and Eva

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Wilde Als Spruit Farm 1085 Portion 94, Balgowan, 3275, Gauteng
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Midlands Bali and Eva bied gerieflike B&B- en selfsorg-verblyf op 'n plaas-landgoed in Balgowan met welige groen heuwels. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne of sakereisigers.

Daar is 5 pragtige en losstaande villas. Vier villas bied slaapplek aan 4 gaste en die ander villa bied slaapplek aan 6 gaste. Die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers met gehaltelinne en badhanddoeke. Elke villa het lugversorging, 'n kombuis, eet- en leefarea met kaggels. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi en elke villa lei na 'n houtdek met 'n ingeboude braai en sitplek met 'n uitsig oor die tuin en op die heuwels.

Gaste het toegang tot 'n groot kuier-area en saal met sitareas, slim-TV's, kaggels en lugversorging wat lei na die stoep met meubels. Daar is luidsprekers, 'n projektor en skerm wat ideaal vir funksies of konferensies is.

Die landgoed het 'n 24 uur-sekuriteitswag, 36 kameras en 'n sekuriteitstelsel. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Busi Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R103, Wilde Als Spruit Farm 1085 Portion 94, Balgowan, 3275, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Wilde Als Spruit Farm 1085 Portion 94, Balgowan, 3275, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3096a430c64f1cbd8bad65027763b1429c70febb11ab7abe12408304c10b8c12c9a426c28e2db7494432481ef9eccfa86f5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 4) R103 Wilde Als Spruit Farm 1085 Portion 94 3275 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.382032032515 30.026041382182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang