Midlands Saddle and Trout Resort
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 182 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 152 Hidcote Road, Sub 7 of Farm Oatesdale, Hidcote Area Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 042R886 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Midlands Saddle and Trout Resort is geleë in die Mooirivier-gebied in die KwaZulu-Natal Midlands. Die gebied bied natuurlike skoonheid met baie uiteenlopende en interessante plekke in die omgewing en word ook beskou as die poort na die Drakensberge.
Gerieflike akkommodasie word aangebied in volledig toegeruste chalets in verskeie konfigurasies, met uitgestrekte uitsigte oor die omliggende heuwels. Elke chalet het 'n kombuis, kaggel, waaier en 'n stoep of patio met ingeboude braaigeriewe.
Die oord het 'n restaurant wat gemaklike kookkuns aanbied, en 'n welstandsentrum, sowel as avontuurgholf, 'n swembad, 'n pluimbalbaan, 'n kroeg en skemerkelkie-sitkamer, 'n rolbalbaan, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n geriefswinkel, 'n speletjieskamer, 'n biblioteek, 'n klimraam, wasserydiens, 'n speelgrond, 'n tennisbaan en 'n foreldam.
Aktiwiteite by die oord sluit in voëlkyk, visvang, gholf, stap en perdry. Dit is die ideale omgewing vir troues en funksies.
Saam met die Midlands Meander, sluit besienswaardighede en aktiwiteite in die omliggende gebied stoetplase, wild, vlieghengel, slagvelde, flora en fauna, sowel as plaaslike kuns en kunsvlyt.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 912
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 152 Hidcote Road, Sub 7 of Farm Oatesdale, Hidcote Area Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Midlands Saddle and Trout Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 182 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 152 Hidcote Road, Sub 7 of Farm Oatesdale, Hidcote Area Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang