Midrand Kamp
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 216/3 Trichardt Crescent, President Park, Midrand, 1685, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Midrand Kamp is 'n bekoorlike kampplek op die eienaars se perseel en is in 'n veilige kompleks in Midrand geleë. Alhoewel sy sentrale ligging dit 'n ideale bestemming vir korporatiewe reisigers maak, bly Midrand 'n gewilde perdrystreek met residensiële landgoedere en stil agterpaaie waar toeriste en vakansiegangers maklik 'n rustige toevlugsoord kan vind.
Die kampplek kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en is geskik vir 'n tent of karavaan. Die kampterrein is in 'n lowerryke area van die eiendom geleë en het toegang tot ablusiegeriewe met 'n stort. Gaste het toegang tot 'n losstaande lapa wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n etenstafel, braaigeriewe en pooltafel.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Die kompleks bied 'n drafstap op gemerkte paaie en 'n fietsryroete, terwyl besienswaardighede in die area Gold Reef City, die Kyalami-renbaan, gholfstokke, winkelsentrums, restaurante en dierereservate insluit.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Thinus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 216/3 Trichardt Crescent, President Park, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink Midrand Kamp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 216/3 Trichardt Crescent, President Park, Midrand, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang