Successfully reported
+21

Midway en Route

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Olienhout Avenue, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Midway en Route is moderne woonstelle wat die perfekte verblyf in die skilderagtige dorpie Harrismith in die Vrystaat bied. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers of diegene wat oornagverblyf soek.

Elk van hierdie 2 eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie in elke eenheid is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenhede het USB-koppelpunte aan albei kante van die bed, en die eetarea kan as 'n werkstasie gebruik word met sy eie kragpunt. Gratis hoëspoed WiFi en 'n slim-TV met OpenView is ook beskikbaar.

Die eiendom het 'n rugsteunkragopwekker vir kragonderbrekings en water word in grootmaat gestoor vir tye wanneer die munisipaliteit nie water het nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Midway en Route is in 'n veilige en rustige buurt geleë, en is boonop net 1 km vanaf die N3- hoofweg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Olienhout Avenue, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Midway en Route het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Olienhout Avenue, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ca435e89ca9b562bd0a912019d1b72414fae5250ffdf38584b87e74e441c8ebdd21c8e37447de4ce87a3ed0439c465e3fef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 15 Olienhout Avenue Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.283175599742 29.140800833702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang