Mielieblaar & Koringaar
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Marquard Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mielieblaar & Koringaar is in die klein dorpie Bultfontein geleë.
Verblyf word gebied in 2 individueel versierde oornagkamers. Albei kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykyster en strykplank, yskassies, waaiers, haardroërs en gratis WiFi. Badhanddoeke en toiletware word voorsien. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. Veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Ontbytmandjie is daagliks beskikbaar.
Bultfontein lê in die hartjie van die Vrystaat met een van die grootste silokomplekse in die suidelike halfrond. Die dorp het 'n paar wonderlike restaurante, 'n koffiewinkel en selfs 'n kwekery. 'n Rustige oornagplek vir enige reisiger.
Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is. Rook is verbode op die perseel.
Geen water is beskikbaar tydens beurtkrag nie. 'n Paraffienlamp en 'n herlaaibare lig sal egter in die kamer voorsien word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 43 Marquard Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat
- Gaste dink Mielieblaar & Koringaar het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Marquard Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang