Successfully reported
+59

Mieliefontein

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Mieliefontein, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R964 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mieliefontein is in Hanover, Bo-Karoo, geleë en bied pragtige uitsigte en helder sterre, perfek vir gaste wat van die stadslewe wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in die hoofgastehuis met 4 en suite-dubbelkamers en 'n gesinskamer. Hierdie kamers is nie troeteldiervriendelik nie. Aan die agterkant van die hoofgastehuis is 'n troeteldiervriendelike selfsorgwoonstel met 2 skakelkamers. Dit is omhein en troeteldiere is welkom. Die ou plaashuis, Wolmado, is troeteldiervriendelik en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers, 'n sitkamer en 'n eet-/kombuisarea. Daar is geen lugversorging, geen Wi-Fi en geen TV nie. Maar daar is parkeerplek by die huis.

Geriewe op die perseel by Mieliefontein se hoofgastehuis sluit 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in. Dit is 1 km van Wolmado af, maar gaste wat hier bly kan die geriewe gebruik.

Mieliefontein verskaf aandete en ontbyt. Dit moet ten minste die dag voor aankoms vooraf bespreek word teen 'n ekstra koste. Daar is geen restaurant nie en slegs voorafbespreekte maaltye word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kobus C
Saam met lewensmaat
5.0
Oorgebly oppad vanaf George na Randburg. Baie lekker gebly, dankie.
Jan 2025
Mariette B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Our stay was wonderful. Beautiful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect as always. Perfect, food was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Pieter L
Saam met lewensmaat
4.8
Vyfster aandete! Mooiste tuin in Karoo! Heerlik gebly. Baie lekker gebly op 'n rustige plaas. Heerlike aandete. Pragtige tuin. Alles puik.
Feb 2024
Marius K
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker veilige plek en dit bring groot rustigheid by 'n mens. Baie lekker gebly, oulike mense. Enigste iets wat effens gepla het, is die harde be...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Farm Mieliefontein, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mieliefontein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 964
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 964
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 964
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Mieliefontein, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b4feefbc7a7b4514549136c0a4a6bf8c1586f5a397642078543e053409fe71f518607f1197c070ae88922c9406179f80b62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R964 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Farm Mieliefontein Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.950662690731 24.547147750854
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang