Mignon's B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Frans du Toit Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mignon's B&B wat in 'n boomryke woonbuurt in die dorpie Sasolburg geleë is. Die kamers is gerieflik gemeubileer en ideaal vir vakansie- en sakereisigers.
Die gastehuis beskik oor 2 gastekamers wat met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens ingerig is. Albei kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, yskas en mikrogolf. Wi-Fi is ook beskikbaar. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek in die tuin voorsien. Etes kan voorsien word indien vooraf gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mignon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Frans du Toit Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink Mignon's B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Frans du Toit Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang